• Farm Equipment
  • Graaff-Reinet
  • 355 views
Reference: 162

Location: Graaff-Reinet

Price: R415,000 Negotiable

Rumax 9 voermenger.

Die menger is basies splinter nuut. Was nog nooit gebruik nie en staan onder ń toe skuur. Dit sluit in ń hidroliese pomp, inlaaibak, skaal en 30W motor (+starter). Hierdie is verseker ń winskopie.

R415 000 excluding VAT

Kontak gerus 0767393231 vir meer navrae. 

Additional Details

Condition
New
Hours/Mileage
Specify the number of hours used or for vehicles, the mileage