• Livestock and Animals
  • Cape Town
  • 76 views
Reference: 247

Location: Cape Town

Price: R15

Ons het klein vierkant canola bale beskikbaar. Gewig tussen 10 en 13kg. Goed vir vee voer en dek laag. Ons Plaas is gelee in die Wes-Kaap naby Porterville. Geen Aflewering.

Bel of Whatsapp gerus: 076 773 1961